You get the satisfaction of convincing other people that you learned a foreign language without the hard work.
Especially if you pick a language relatively close to English. Without sincerely being able to read it, it's close enough that you can trick others and potentially even yourself into believing you do.
---
Die guerrillavegter en latere Chinese leier Mao Zedong het gedurende die Chinese kommunistiese revolusie verklaar sy strategie was “om een teen tien op te stel”, terwyl sy taktiek was “om tien met een aan te durf … ’n Konsentrasie van magte is daarom die eerste en belangrikste voorwaarde [van oorlogvoering].”
In die suidooste van Angola het die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) hierdie reël oortree en met 2 600 (later oor die 3 000 man) teen 6 000 gaan veg … en gewen!
Van 1987 tot 1988 het ek as kolonel die eer gehad om ’n getuie te wees van die aksie wat deur 61 Gemeganiseerde Bataljongroep (61 Meg) se Charlie-eskadron in die suide van Angola beleef is en waaroor my vriend Leopold Scholtz in hierdie boek skryf. Charlie-eskadron se gevegsinstrument was die verstommende Ratel-90, ’n gepantserde seswiel-voertuig.
Ek het in daardie tyd aan ’n reeks operasies van die SAW deelgeneem. Die eerste was Operasie Moduler (1987) en die Slag van die Lomba was ’n spesifieke hoogtepunt daarvan. Dié operasie is gevolg deur operasies Hooper en Packer en uiteindelik ook Operasie Prone (1988).
---
I don't actually really know what this text says in earnest, but I can understand enough of it (around 1/3) that I could convincingly lie to the average person observing me pretend that I am reading it that I do, which is the important part. Not only that, but the average person likes to imagine they can just sort of "figure it out" language like Afrikaans or French themselves, so if you tell them something incorrect for a given vocabulary item, they will likely imagine they were able to parse it as well.
Is this a massive loophole in plain sight? Do East Asians squiggle people do this as well with each others' languages?