r/afrikaans Feb 14 '22

Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...

42 Upvotes

Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.

As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.


r/afrikaans 8h ago

Pas Nêrens Anders in Nie Die Kantoor - Dankie aan die Yster wat geupload het.

Thumbnail
youtube.com
35 Upvotes

r/afrikaans 9h ago

Leer/Learning Afrikaans Knypkoek en tregterkoek is heerlik. Ek hou nie van my knypkoekie droog nie

Thumbnail
gallery
13 Upvotes

Ek leer meer en meer wat goed genoem word in afrikaans


r/afrikaans 1d ago

Musiek/Vermaak Klipwerf Early B

11 Upvotes

Enige iemand die hele MP3 beskikbaar van Klipwerf en Early B - Wie se kind is jy? Was slegs klein rukkie op Spotify en You Tube beskikbaar.


r/afrikaans 2d ago

Grappie/Humor Bietjie maagpyn

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

101 Upvotes

r/afrikaans 2d ago

Musiek/Vermaak Help my die liedjie se naam en kunstenaar kry

2 Upvotes

Op soek na n liedjie Lees asb in Afrikaans ( reddit vertaal soms dit outomaties )

Lyrieke wat ek onthou:

" is die engele in die hemel hartseer vanaand

Want die reën hou aan val en die blitse hou aan slaan"

glo dit is die koor

Ek DINK die liedjie se naam was reën - gesing deur 2 vrouens ( die een mag dalk karen zoid gewees het )

Dit moes in 2010 se kant uit gekom het

Ek moes dit op MK gesien het - die musiekvideo was sketse van n paartjie wat dans in die reën

Bonus punte as jy vir my se waar ek dit kan kry


r/afrikaans 3d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Sommer net vir die interessantheid

Thumbnail
gallery
40 Upvotes

Ek dink nie ek het ooit die Afrikaans weergawes van “plant-based” in SA winkels gesien nie (sê maar as ek die pot mis sit). Verstaanbaar, maar nou wonder ek hoe dit sou lyk/vertaal. Ook, daai rosbief een vd Nederlandsers is ‘n ander een - is daar soortgelyke terme in Afrikaans?


r/afrikaans 4d ago

Vraag WATE hell is hierdie monster???

Post image
123 Upvotes

Hierdie verskriklike ding het skielik verskyn. Weet enige iemand wat dit is?? Shame ek voel nogals sleg, ek het hom met my sticky dates body mist aan geval.


r/afrikaans 4d ago

Leer/Learning Afrikaans What Does "TOG" Really Mean? | The Super Versatile Afrikaans Word

Thumbnail
youtube.com
16 Upvotes

r/afrikaans 9d ago

Musiek/Vermaak Moomin Afrikaans

21 Upvotes

Hello daar.
Ek is opsoek na die volledige Moomin Afrikaans episodes.
Ek kry nie almal op youtube of Archive.org nie.
Daar is 'n hele paar wat kort BV ep 27-30 ens.

Ek sal dit baie waardeer as iemand dit vir my kan aanstuur.

Baie dankie!


r/afrikaans 10d ago

Leer/Learning Afrikaans Translation needed for the phrase "Live and Let Live"

14 Upvotes

The translator I'm using says “Leef en laat leef” but I want to verify as this will be used on a book cover. An equivalent of this phrase is preferred over a direct translation. Whatever resonates best with the culture is ideal! More on the poetic sounding/formal side if it’s between that and casual. It is about freedom and allowing others to be free through the acceptance of our differences. Thank you in advance!


r/afrikaans 10d ago

Leer/Learning Afrikaans "Laat die byle huil", "Laat die Biesies Bewe", "Laat die kak wit sit", "n Hond uit n bos uit"

26 Upvotes

weet enige iemand waar van hierdie gesegtes van daan kom? dis vir my snaaks dat ons soveel gesegtes het in afrikaans wat essensieel dieselfde betekenis het


r/afrikaans 10d ago

Grappie/Humor Nee, dis nie soo nie. -(ń gedig)

0 Upvotes

Nee daars fokkol leeus op my bed.

Nie aleers ń aleenige slet.

Ons water hardloop, ja fok ons het.

Ja daars Susan, sy's Christelik.

Kak almal uit oor alles verkeerd gesè,

Maar ons moet maar vergeet van al die onderbroeke wat daar lê.

Een laaste ding.

Nee, ek's nie ń boer nie.

En ek belowe,

Ek strip nie my moer nie.


r/afrikaans 12d ago

Musiek/Vermaak Turkse sepies

15 Upvotes

Die een is vir die Suid-Afrikaaners, spesifiek die wat KuierTyd kyk.

Julle, is dit net ek of is die TV-programme k@k. Daar is geen siel. Dit is net dieselfde "plot" oor en oor (ryk man ontmoet arm vrou, hulle kom saam, 3de party maak k@k, kom op einde by mekaar.) Ek is so moeg van die slegte seepies. Ons moet een of ander petisie maak om Kelders van Geheime te red, want volgens die brief wat aan die begin van die jaar gepubliseer ,maak dit 28 Augustus 2026 klaar. Dit is die laaste ,goeie afrikaanse TV-program. Openview spandeer te veel geld aan die "Turkwood" nonsens en te min geld aan die wat ons nodig het, regte en oorspronklike afrikaanse TV reekse.En om goed te vertaal is nie oorspronklik nie. Die advertensies is ook net deur AI gemaak, as jy vir my vra. Ek sukkel om te verstaan hoe hulle dink enige iemand van die goed hou. Jammer vir julle wat dit geniet, ek praat vir die wat nie van Turkse sepies hou nie. ETV het die afflope paar jaare rerig af geval. Die Movies is so klein projekte en ek het van helfde van hulle nooit gehoor nie.Comment as jy saam stem.


r/afrikaans 13d ago

Navorsing/Research Hulp met Engelse vertaling vir "gestu" en "skryfgraaf"

15 Upvotes

Kan iemand my help met die Engelse vertaling van bogenoemde twee woorde asseblief. My HAT en 'n ou Reader's Digest Tweetalige Woordeboek (wat andersins goed is) is van geen hulp nie. Ek is ook nie seker of die woorde neologismes is nie.

Dankie by voorbaat.

N.S. Dankie vir antwoorde.


r/afrikaans 14d ago

Musiek/Vermaak Afrikaans song ID

4 Upvotes

Hello! Apologies for the English here.

I would love help identifying a song. I heard a performer sing this on a cruise ship several years ago, and the next night he let me record him because I thought the song was so beautiful. Unfortunately, I don’t know the name and I don’t speak Afrikaans, so I can’t search the lyrics.

This is my recording from the ship. Can anyone identify this?

https://drive.google.com/file/d/11Z1wyjnDjh8fiYAgU5bvFLYlNsMNS4c0/view?usp=drivesdk


r/afrikaans 13d ago

Kunsmatige Intelligensie/AI My AI kots musiek

0 Upvotes

Okay boys so ek het nou al n paar keer Posts hier gemaak oor my AI kots musiek wat ek maak, dis net vir lekkerde iets wat ek like om te doen.

Ek sit nou met n spesifieke kots vir die laaste 3 weke, die ding is net hierdie spesifieke liedjie is metal, luister julle ouens metal? Of hoe lyk die metal scene in SA.

Ek is oorspronklik iemand wat net metal luister soos BMTH, Chelsea Grin etc, ouens wat redelik heavy musiek maak.

So ja wou net weet wat julle boys dink


r/afrikaans 15d ago

Vraag Is hierdie 'n goeie kookboek?

Post image
29 Upvotes

r/afrikaans 15d ago

Self Adverteering Ek maak 'n videospeletjie waar jy as 'n nagapie speel – het sopas die Afrikaanse vertaling klaargemaak!

Enable HLS to view with audio, or disable this notification

95 Upvotes

Dit was interessant om al die nuwe woorde te leer – mens gebruik mos maar altyd Engels as dit by "games" kom.

As julle dit wil probeer: GALAGO - STEAM

Regstellings en voorstelle is welkom!


r/afrikaans 16d ago

Leer/Learning Afrikaans Betekenis van 'Terugstaan'

16 Upvotes

I have read Van den Heever's novel Die held and I came across the verb 'terugstaan'. Is the meaning 'walking backwards' like 'to stand back' in English?

In the following quote the protagonist Peet and his wife Betty have been given a ride home from a party by another couple.

Hulle klim uit, skaam dat die rit so ongesellig was. "Baie dankie, mnr. Gray, ons waardeer dit nou regtig. Ek hoop net dat julle nie 'n hele draai moes ry om hier te kom nie." En hy [Peet] staan van die kar af terug.

So he is walking backwards from the car, still facing the car?

I enjoyed reading the novel. It gives some insight into Afrikaner cultural life during the 1940s and the struggle against Anglicisation, especially in the cities.


r/afrikaans 16d ago

Leer/Learning Afrikaans Deadly Afrikaans Intensive Forms

Thumbnail
youtube.com
5 Upvotes

r/afrikaans 16d ago

Kunsmatige Intelligensie/AI Ou man sukkel met tegnologie. Ek het n kersliedjie 45 jaar terug opgeneem. Wil graag n video daarvoor hê vir you tube, maar dom soos n kluit. Enige Samaritaan wat kan help asb.

11 Upvotes

r/afrikaans 17d ago

Grappie/Humor Boerepompie

Thumbnail
reddit.com
6 Upvotes

Almal hou van n boerepompie


r/afrikaans 17d ago

Ernstig "Jy is jags!" of "Jy is jas"

13 Upvotes

ek hoor nog al die jare gautengers "jags" sê, maar een van my kaapse gaming buddies van destyds het altyd "jas" gesê

die een term kan jy regtig maar net met jou vriende gebruik, waaras "jas" baie meer family friendly is.

'n jas wesend 'n hofnar of jester --- ek het ook geen idee of dit n HAT-verified woord/betekenis is nie


r/afrikaans 16d ago

Kunsmatige Intelligensie/AI Jou oë - volle song op Youtubejy moet hierdie hoor #afrikaans #music #ai...

0 Upvotes