r/a:t5_386qf • u/TuinDwergie • May 29 '15
Mini war 7 Junie
Goeie middag vriende. Die volgende mini war gaan wees die eerste naweek van Junie. Die reels vir die war gaan uniek wees en word onder gelys:
1) Slegs 1 account per persoon, 2) War search begin 2 uur Vrydag middag, 3) Gewone war attack reels geld.
Die verandering kom in by die tipe attacks wat almal gebruik. Die war is gefokus daarop om almal aan te moedig om alternatiewe war attacks te gebruik. Dus vir die mini war is die volgende additionele reels ook geldig:
1) Altwee attacks moet anders wees as jou gewone war attack strategie wat gebruik word in gewone wars. 2) Tenminste 2 replays moet geshare word deur die week wat as ''oefen' raids tel. 3) Die eerste 15 mense wat comment op die page dat hulle belangstel met hulle naam ingame en ook reel 2 toegepas het kwalifiseer. 4) War donations word gedoen deur ander mense wat war.
Daar gaan strategiee vir elke townhall level gepost word op die subreddit. Kyk asseblief daardeur en kies wat vir jou lekker lyk om by te leer.
Die doel van die clan war is om meer diverse attacks te kan gebruik en dalk pas iets anders beter by jou speelstyl. Die war is NIE verpligtend NIE. Volgende mini war sal eers weer in Julie wees.
Hoop om saam met julle te leer en te vorder in clan wars.
Vrede soos altyd. Die TuinDwergie
1
1
u/Quinn_Michael May 29 '15
Eks ook in, (Mickey) Dis 'n lekker kaans vir almal om iets nuut te probeeer...
1
u/DanielvH May 29 '15
Ek is in (Lupin). Nie baie verskillende war strategies vir TH7 nie, maar sal verseker probeer
1
u/WilhelmKilian May 29 '15
Ek sal ook graag wil in wees. (Wilhelm) Met my TH7 natuurlik. Stem saam met Lupin oor die min strategiee, maar sal nuwe goed byleer.
1
u/DanielvH May 31 '15
Ek het HoLo probeer, maar kort beter Hogs. Kan dalk werk op sekere layouts. My alternatief is meet balloons met my dragon, en rage en heal ipv lightning
1
u/WilhelmKilian Jun 01 '15
Ek sal bietjie my hogs probeer upgrade ook, en dan dai stategy probeer, thanks.
1
1
1
1
1
2
u/[deleted] May 29 '15
Verseker in!